Ons is trots om ons nuut-verkose Graad 8-Raad van Leerders aan u voor te stel. Hulle is van links na regs: (agter) VJ Bassett, Jana du Toit, Ryan Dyosi
(voor) Tala Wiese, JG Wegner en Ansa Le Grange.

Ons stel ook vir Jaco Wagner aan julle voor. Hy is as die voorsitter van die Raad van Leerders verkies.