Vanoggend was baie pret! Baie dankie aan almal wat vir ons Dee-Effers getoet het om te wys dat jul bloed ook blou is.