Luca is the African Youth Champ. The other two placed 4th in their categories. So we are super proud!

Gedurende die naweek van 13 en 14 April het Luca Ruwiel, Alec Coleské en Stefké Tolmay van Hoërskool DF Malan aan die “African Continental Mountain Bike Championships” in Namibië deelgeneem.

Baie geluk aan Luca Ruwiel wat ‘n 1ste plek vir seuns o.16 verower het. Alec Coleské (seuns o.14) en Stèfke Tolmay (junior meisies o.18) het ‘n 4de plek in hulle onderskeie afdelings behaal.

Luca is the African Youth Champ and the other two placed 4th in their categories. So we are super proud!

Wel gedaan, DF-Fietsryers!!

Foto: Stèfke Tolmay, Luca Ruwiel en Alec Coleské