Bel Canto Bekoor:

Bel Canto is DF Malan se dogtersêrgroep. Hulle rig hulleself af en het 92% op die Tygerberg eisteddfod behaal.

DF Malan behaal goeie punte op die eisteddfod

Glee-klub:

Hierdie groep van DF het hulle staal gewys deur 97% op die eisteddfod te behaal. Baie geluk met hierdie mooi prestasie.