Baie geluk aan DF Malan Hoërskool se eerste krieketspan wat hul wedstryd teen Fairmont High School met 73 lopies gewen het.

Hoërskool DF Malan 207/7
Fairmont High School 134 almal uit.

eerste-krieketspan-df-malan-hoerskool