Category: Other Activities

Dylan Swarts van Hoërskool Strand

Dylan Swarts  het van 18-20 Mei aan die Arnold Classic Africa Sport Festival in Sandton, Johannesburg deelgeneem. Hy het in die “SpeedCubing“-kategorie aan 12 van die 18 amptelike items deelgeneem. Daar het omtrent 100 mense deelgeneem en Dylan se beste prestasie is ‘n derde plek vir Megaminx. Hier is hy met sy medalje. Hy is tans negende op die wêreldranglys in sy kategorie (6×6)  ...

Read More

JG Meiring High School WP Majorette Championships

Jenna Booth and Skye Reynolds from Protea Heights Academy in Cape Town, participated at Western Province majorette championships this past weekend. They participated as part of the JG Meiring High School majorette team in Cape Town. Their team obtained the following results: Flag group- 1st place Pom group -3rd place Throwing prop -3rd place Small drill- 2nd place Large drill-3rd place The team obtained overall 3rd place in the Western...

Read More

Top Ads

Categories

Gedagte vir die week

In diens van God

Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel  as ‘n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra. – 2 Timoteus 2:15

Jy kan so betrokke raak in God se werk dat jy jou visie verloor van dit wat God wil hê jy moet doen. Jy is vir God besig sonder om met Hom saam te werk. Dan word jou diens aan God ‘n sware las. Wanneer dit dan te laat is, droog iets binne-in jou gees op en word jy gespanne totdat jy skielik op ‘n dag knak.

Die belangrikste plig van elke Christenwerker is om sy verhouding met die lewende Christus te handhaaf en daagliks te versterk. Indien jy te besig is om elke dag tyd met Hom deur te bring in gebed, is jy inderdaad te besig en kan jy nooit sy effektiewe dienskneg wees nie.

Gebed: Ek vra nederig dat U my sal inspireer en versterk In die diens wat ek uit dankbaarheid vir my ver-lossing aan U bied. Amen. –  Solly Ozrovech