Category: Netbal

Anso Kemp as Topskeidsregter

Anso Kemp, die bemarker van HS Strand het die naweek van 15-17 Junie as die skeidsregter by die semi-finaal en finaal van die Brutal Fruit-netbalreeks opgetree. Sy het in die een semi-finale wedstryd as  skeidsregter tussen Jaguars (Gauteng) en Flames (NWS) opgetree. Sy het ook die bronsmedalje-wedstryd  tussen Flames (NWS) en Crinums (Vrystaat) geblaas – ‘n fenominale wedstryd wat in ekstra tyd oorgeloop het. Sy is ook genooi om in die volgende nasionale toernooie op te tree: die Pent Series in Windhoek,  Africa Qualifiers in Zambië en die Diamond Challenge. As gevolg van belangrike gebeure by die skool in...

Read More

Netbalspeler presteer.

Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek verkies is tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan(Cedars). Hierdie is ‘n pragtige prestasie. Carli gaan as Doel vir die Cedars deelneem aan die “All Ages”-toernooi wat plaasvind in Boksburg  vanaf 25 tot 28 Julie. Baie geluk aan hierdie puik...

Read More

Top Ads

Categories

Gedagte vir die week

The Lord bless you and keep you; The Lord make His face shine upon you and be gracious to you. – Numbers 6:24-25

 My siblings and I were not perfect kids. But my parents never focused on our weakneses or on the problems.

They always focused on the the solutions. They constantly told us we were the best kids in the world. And we grew up secure, knowing not only that our parents love each other, but they also loved us and believed the best in us. They were going to stand behind us through thick and thin.

If you want to bless your children, start declaring God’s goodness in their lives. Start boldly declaring, “God’s face is smiling toward you, and He longs to be good to you. I declare that you are blessed with with an obedient heart, with success, with supernatural wisdom, and you have clear direction for your life.”