Category: Cricket

Uitstekende krieketnuus van Hoërskool Strand

By die KFC Krieketfees in Mosselbaai is ‘n aantal talentvolle spelers uitgenooi om saam met ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Junie 2018 in Nederland teen spanne van Amsterdam en Den Haag te speel en ook ‘n krieketkliniek by te woon. Die spelers wat genooi is, is Edward Russouw, Xander Barnard, Wiehann Meyer en Liam Martin Xander Barnard Wiehann Meyer Edward Russouw Liam...

Read More

DF Malan se ses aan ‘n kant toernooi

DF-krieket is as die wenners van die “Ses aan ‘n kant-toernooi” wat op 24 Oktober plaasgevind het. Ons wen Hoërskool President met 3 paaltjies waar Marcel Krynauw as beste kolwer en Justin Beck as beste bouler aangewys is. DF wen Stellenberg Hoërskool met drie paaltjies, met Ulrich van Zyl as beste kolwer en Matthew Pole as beste bouler. Laastens wen DF vir Hoërskool Bellville met 4 paaltjies, waar Marcel Krynauw as beste kolwer en Matthew Pole as beste bouler aangewys is. Baie geluk! Foto: Voor (v.r.n.l): Jean-Louis Burger, Justin Beck, Matthew Pole en Marcel Krynauw. Agter (v.r.n.l): Mnr. Marius...

Read More

Top Ads

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.