Category: Sports

Goeie krieketnuus – HS Strand

HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O.14A PRG Onbeslis. Strand 118 lopies vir 6 paaltjies . PRG 17 lopies vir 7 paaltjies. Wedstryd weens reën gestaak. O.15A Stellenbosch HUB HS Strand 105 lopies. Stellenbosch HUB 97. Strand wen met 8 lopies. O.19B PRG HS Strand wen met 3 paaltjies. PRG 112. HS Strand 113 lopies vir 7 paaltjies. O.19A Klein Nederburg HS Strand 238 vir 7 paaltjies. Klein Nederburg 116. Strand wen met 122...

Read More

DFMalan Hengel Helde

Luca van Heerden (regs) en Enzo Clark (links) graad 9-leerders is gekies vir die Protea kushengel-span (o.16) om deel te neem aan die einde van die jaar in Namibië. Luca is as die top o.16-hengelaar aangewys, tydens die Nasionale toernooi wat in Januarie in die Weskus gehou is. Enzo het 4de geëindig. Dit is uitsonderlike prestasie. Baie...

Read More

HS Strand se medaljes by Somerset-Wes Primêr mini-byeenkoms

Hierdie atlete is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle by Somerset-Wes Primêr se jaarlikse mini-byeenkoms verower het. Agter verskyn Edward Russouw (brons vir 1000m S.19),  Gershon September (brons 80m S.19) en Alexander Smit (goud vir 600m S.14). Voor is Caitlin Isaacs (goud vir 80m D.17) en Naseefah Petersen (brons 80m D.17). Caitlin het ook die prestasie behaal om ‘n rekord, wat jare lank gestaan het, verbeter...

Read More

Top Ads

Categories

Positive Quotes

Keep your eyes on the stars and your feet on the ground. – Theodore Roosevelt