Category: Schools

DF-leerders skitter in Rekeningkunde olimpiades

DF-leerders skitter in SAIPA en SAICA Rekeningkunde olimpiades DF spog met drie leerders wat puik in die Rekeningkunde oilimpiades presteer het. Juané Cronjé (graad 12) is as die nasionale wenner van die SAIPA olimpiade aangewys en Stefan Smit (graad 11) eindig provinsiaal onder die top drie. Heinrich Crous (graad 9) word as die provinsiale wenner van die SAICA olimpiade aangewys. Baie geluk met uitmuntende prestasies! FOTO (v.l.n.r): Stefan Smit, Juané Cronjé, Heinrich...

Read More

Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar.

Individuele sport – Kristin Meyer – Atletiek Hoërskool Strand Kristin Meyer neem reeds van veertienjarige ouderdom getrou aan atletiek deel – aanvanklik aan die langer hardloopitems, maar mettertyd het sy letterlik in die voetspore van haar ander stappende susters gevolg en die moordende stapitems aangedurf.  Dit is duidelik dat sy haar nie deur hierdie intimiderende en uitputtende afstande laat onderkry nie en het gekwalifiseer om aan die ASA Jeug- en Junior Kamioenskap deel te neem.  In ʼn tierende suidoostewind by die Groenpunt-stadion het sy getoon dat deursettingsvermoë ook in klein pakkies gebêre word en die silwer medalje in die 5000...

Read More

Top Ads

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.