Steven Kitshoff het die O.19-rugbyseuns kom besoek. Hy het sy kennis en passie vir rugby met ons kom deel. Die doel agter die besoek is om die leerders te motiveer en te inspireer sodat hulle kan hard werk vir hul doelwitte. Dit is ‘n groot voorreg vir ons seuns om met so ‘n kwaliteit speler en rolmodel ‘n tydjie saam te kon spandeer.