Armand Ascary het tydens die vakansie in Bloemfontein vir die WP aan die  “Junior Bowls Nationals” deelgeneem. Sy span het ‘n bronsmedalje verower en hy was ook die kaptein van die span. DF is baie trots op jou, Armand! Geluk.