HS Strand se leerders het op Donderdag, 27 September 2018, hul jaarlikse Arendfees gehou. Die klasse het deelgeneem aan verskeie speletjies, sport en heerlike verversings is te koop aangebied.

Graad 10A en 9A was die wenners van die dag.