Adriaan Frylinck en Michael Karpestyn het in gevegskuns (“martial arts”) presteer. Adriaan het sy junior swart gordel en Michael sy senior swart gordel behaal. Hulle neem albei later vanjaar aan die SA Gevegskuns Kampioenskap deel.