Baie dankie aan HS Bellville, HS Durbanville en HS Hermanus wat deelgeneem en bygedra het tot die groot sukses van die Arend Afslaantoernooi. HS Strand se o.19A-spanne het weggestap as die senior wenners van die dag. HS Durbanville se junior spanne was die wenners in die o.15 afdeling.

o.19A-seuns: Zac Kruger, Ruan Louw, Wilu Wessels, Chris Langeveldt

o.19A-dogters: Sonja Veldsman, Ané Braasch, Jeandri Agenbag, Uné Benade