Vrydag, 9 Februarie, was die amptelike Matriekdag by HS Strand. Dit is ‘n tradisie by die skool waar al die matrieks kostuums aantrek.