HS Strand het onlangs ‘n toekenning ontvang vir een van die  top 100 voederskole van die Universiteit van Stellenbosch.  Op die foto is die skoolhoof, mnr. Danie Malan, met die toekenning.