4 Oudleerders van HS Strand wat ook hul onderskeie SA 0.23-spanne verteenwoordig het. (Marizelle Verwey, Liaan Jacobs, Androni Naude, Lohan Jacobs)

Die foto’s is die naweek in Sasolburg tydens die SA vertoonwedstryde geneem.

Bianca van Deventer (SA Uitnodiging O.23, Leane van Deventer (SA Presidente O.23, Loraine Verwey (SA Uitnodiging Meesterspan), Corné Wessels (O.20 SA-span), Jarred Verwey (SA Uitnodiging O.20-span)