Ons het die afgelope Saterdagmiddag finale WP Ringbal proewe gehad het en die volgende spelers/sters is gekies om tydens die Julie vakansie van 15-22/07/2017 aan die Nasionale toernooi te Nelspruit te gaan deelneem.

Loraine Verwey – meester dames

Ond 20 seuns : Jarred Verwey & Corne Wessels

Ond 20 dames: Bianca en Liane van Deventer