Callen Booyse is gekies vir een van die o.19 WP-pluimbalspanne wat die WP vanaf 15 – 22 Julie 2017 by die Pluimbal SA Inter-Provinsiale Kampioenskappe gaan verteenwoordig. Die kompetisie word gehou te Belhar Sportsentrum, Kaapstad.

Callen is lid van Pluimbal SA en oefen ongeveer 2 – 3 keer per week by John Tyres Saal, Kenilworth, onder leierskap van die Pluimbal Junior Komitee