Die volgende leerders en groepe van Hoër Jongenskool Paarl Boys High wen pryse in hulle onderskeie kategorieë by Paarl-Vallei Eisteddfod:
*Rinus Fleischmann & Lodric Roux: beste saksofoonduet
*Rinus: beste sanger: seun 17jr
* Jan-Meyer Verhoef: beste totale punt vir senior klavier
* Beste orkes: opeklas
*Beste hoërskoolkoor

Baie geluk, ons is trots op julle!!