Krieket hemde vir o/13 a span geborg deur PAM Golding Eiendomme.

Op die foto van links na regs sooswat jy na foto kyk. Hennie Westraat (Afrigter),Edelweiss Hankey (Pam Golding), Burger v Dyk (Pam Golding), Dean Bulfon (krieket kaptein) en Mnr. Beau Schoeman (afrigter).

Borge het krieket en hokkie hemde aan spanne oorhandig.

Hokkie hemde vir o/13 a dogters geborg deur bgr Pyper Turner Auditeure.

Ook van links na regs soos hierbo. Rebekah Diedericks, Me Line Scheepers van die borg, Adri Langford en Aneldi Morkel.