Turn 'n Tender Steakhouse Somerset West

 

Laerskool Hendrik Louw het die afgelope naweek hul Groot 7’s Rugby en 5’e Netbal toernooi gehad.  Die dag was n groot sukses gewees.  Ons borg vir die dag was Turn n Tender Steakhouse gewees.

 

Louwtjie Turn n Tender Sport toernooi uitslae:

Rugby o/11

Laerskool Gene Louw wen met Laerskool Bastion in 2de plek

Rugby o/13

Laerskool Gene Louw wen met Laerskool Hendrik Louw in 2de plek

Netbal o/12

Laerskool Bastion wen met Laerskool Gene Louw in 2de plek

Netbal o/13

Laerskool Gene Louw wen met Laerskool Brackenfell in 2de plek