Ons is baie trots op ons toutrekkers. Die plaat (ontwikkeling) span het ‘n silwer medalje in hulle 480kg-afdeling op die SA Kampioenskappe gekry. Die 520kg seuns het 5de in hulle afdeling gekom.

Plaat span – Oranje

520kg Seuns – Navy/wit hemde