Mooi prestasie vir Wiehann Meyer.

Hy het 7-16 Julie vir Suid-Afrika in die o.17 Wêreld Junior Toernooi in Johannesburg aksienetbal gespeel.

Hulle het teen Australië, Nieu-Seeland en Engeland gespeel.