Jodi Cronje het by die afgelope Boland Kampioenskap op 11 Februarie in Wellington baie goed presteer deur ‘n brons medalje in sy afdeling te verower. (FOTO’S van medalje en op podium, besig met kata)Hy is ook  by die sy klub aangewys as die 2016 karateman van die jaar en het die toekenning gekry vir die beste senior kata. (Foto met trofees)