Astro Nuus:
Die mat is gister by die skool afgelewer. Nou wag ons nog net vir die bounce-pad wat oor so 2 weke in die hawe behoort te wees. Hier is so ‘n paar foto’s om die verloop van die proses te wys.