Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem.  Hier is van die leerders se prestasies en foto’s van hul.

Jason Fouche is die EB enkelskampioen. Het al die skips van die ander distrikte gewen in ‘n enkelswedstryd kompetisie. Fantastiese prestasie.

Michael Ferreira se WP span wen BRONS in die ope onder 20 afdeling

Paul Engelbrecht, Benade Uné en Eugene Louw span is al drie lid van die Newbie onder 20 span wat Brons wen in hulle afdeling