HS Strand het elke jaar aan die begin van die jaar die tradisie waar die Matrieks soos ‘n sprokieskarakter aantrek.  Ek stuur graag die volgende foto’s van die matrieks op hul matriekdag wat Vrydag, 20 Januarie, plaasgevind het.

 

In die fotos het ons vir mev. Henriette Schoeman Afrikaans  saam met Richardt Wessels  as Winnie the Poo.

Estefan Gouws ‘n nuwe leerder in matriek.

Marco Kruger, Donne Brown en Wildre Bannink is in gr. 12F