Simon Steyn (Graad 8) het aan die Nasionale Talent Africa-kompetisie deelgeneem. Hy het 4 goud-, 4 silwer- en 1 brons-medalje verwerf en is aangewys as die beste Junior Entertainer en Top 10-sanger.Hy kwalifiseer ook vir die SA-span. Baie geluk, Simon!