Tydens die tweede kwartaal het DF Malan se skaakspanne op die volgende datums pragtige uitslae gehad:

Op 10 Mei teen JG Meiring het die 0.15’s (6-0) en die o.18’s (5-1) gewen.

Die spanne was:
o.15-span:
Karl Voigt
Ané Pienaar
Julian Milner
Luca Kitshoff
Hayden Pyperd
Liam Bath

o.18-span:
Damian Pietersen
Nicholas Groenewald
Ben Grunewald
Benro Snyman
Werner Bredell
Jaco van Niekerk

Op 12 Mei het die o.15’s 6-0 gewen en die o.18’s 2,5 – 3,5 teen Tygerberg verloor.

Die spanne was:
o.15-span:
Karl Voigt
Ané Pienaar
Julian Milner
Luca Kitshoff
Hayden Pypers
Liam Bath

o.18-span:
Damian Pietersen
Nicholas Groenewald
Timo Barnard
Ben Grunewald
Benro Snyman
Werner Bredell

Op 17 Mei wen die o.15’s 6-0 en die o.18’s verloor 2-4 teen Settlers.

Die spanne was:
o.15-span:
Karl Voigt
Ané Pienaar
Julian Milner
Luca Kitshoff
Werner Bredell
Hayden Pypers

o.18-span:
Damian Pietersen
Nicholas Groenewald
Timo Barnard
Ben Grunewald
Benro Snyman
Liam Bath

Op 19 Mei wen die o.18-gemengde span 3,5-2,5 teen Parow Hoërskool.

Die span was:
Karl Voigt
Damian Pietersen
Nicholas Groenewald
Julian Milner
Ben Grunewald
Luca Kitshoff

Op 26 Mei wen die o.18-gemengde span 5-1 teen Fairmont.

Die span was:
Karl Voigt
Damian Pietersen
Nicholas Groenewald
Ané Pienaar
Julian Milner
Ben Grünewald

Foto:
Voor (van links na regs): me. Jo-Mi Müller, Jaco van Niekerk, Ané Pienaar, Luca Kitshoff en me. Celesté Wepener.
Agter (van links na regs): Liam Bath, Benro Snyman, Ben Grünewald, Timo Barnard, Werner Bredell en Julian Milner.

DF Malan se o.18-span het op 16 Junie meegeding by die Topskole toernooi vir Distrik Noord te Hoërskool Ravensmead en het 4de in Distrik Noord geëindig.

Baie geluk aan Karen Vergeest wat opgeneem is in die Wes-Kaap skaakspan.
Baie geluk aan Ané Pienaar wat opgeneem is in die WP Skaakspan.