Hierdie DF Malan Netbalspelers is gekies vir die onderskeidelike Westelike Provinsie en Wes-Kaap spanne om aan verskillende Interprovinsiale Toernooie gedurende die Julievakansie deel te neem.

Adelle Claassen (onder 16-afrigter) is gekies om `n WP netbalspan af te rig.

Johlene Pietersen en Elfreda Luyt is gekies om Wes-Kaap onder 18-spanne af te rig.

FOTO

VOOR: Inge van Niekerk, Mika Lourens, Rachelle Human, Rayleigh Arendse en Bronwyn Loxton.

Middel: Nienke Geldenhuys, Suné van Dyk, Eloise Esterhuizen en Lara Havenga

Agter: Emma Pretorius, Kiara Smit, Mia Pieters en Anja Perold.

Afwesig: Anneke Human en Sabrina van Rooyen.