Category: Academy

Bishop’s College – National Science Olympiad

A number of our boys have again performed exceptionally well in this year’s National Science Olympiad. The competition included almost 40 000 learners from across the nine provinces in South Africa as well as the SADC countries Lesotho, Namibia and Zimbabwe as well as some schools in Australia. Bishops had 5 boys scoring in the top 50 across the SADC countries and these boys were all invited to the Youth Science Forum held in Johannesburg over the holidays. Angus Thring Kwangbem Ko Andrew Hodgson Nicholas Featherstone Nicholas Bowden Kwanbem wKo as placed 17th in the competition overall, Nicholas Bowden...

Read More

HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar

Die Suidooster-redaksie van 2017 het aan die begin van die jaar besluit om die skoolkoerant na ‘n tydskrif aanlyn te verander.  Die eerste uitgawe van die Suidooster-tydskrif is Vrydag, 4 Augustus aan die skoolhoof, mnr. Danie Malan, in die personeelkamer oorhandig. Die leerders kan in die toekoms al die kraakvars nuus in die splinternuwe Suidooster-tydskrif aanlyn gaan lees.  Die redaksie beoog om die tydskrif in 2018 kwartaalliks te laat verskyn. Op die foto by die oorhandiging verskyn van links na regs:  Bradley Page (hoof van die bladuitleg), Francious Pheiffer (subredakteur), Leone van der Westhuizen (redaktrise) en die skoolhoof, mnr. Danie...

Read More

Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand

Kurt Hartley, ‘n gr. 11-leerder van HS Strand, is deur die Desmond Tutu-stigting gekies om die Junievakansie na Indianapolis (VSA) te vertrek om ‘n jeugsimposium by te woon. Hy het die geleentheid gehad om twee dae in Londen deur te bring waar hul groep die Anglikaanse kerk besoek het en gekyk het wat hul rol in die gemeenskap is.  Kurt was die enigste leerder in Suid-Afrika wat gekies is asook vier studente van Suid-Afrika.  In Indianapolis het die groep in die Hospitality House tuisgegaan. Hul het ‘n besige program gehad en dit was baie inspirerend en leersaam. Voorts het...

Read More

Top Ads

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.