Nicola Pieterse Schools That Rock

Nicola Pieterse

Life’s short – make every moment count! Daar is soveel dinge in die lewe wat saak maak. Bemarking “makes the world go round” en daar’s geen groter geskenk as kinders nie. Staan by jou kinders, bou hulle op, ondersteun hulle, leer vir hulle waardes en gee hulle die regte toerusting en onderrig om môre vir ons almal n beter lewe kan skep.