• Other Activities
  • Gallery
  • Pluimbal / Badminton
  • Squash
  • Chess
  • Dance
  • Judo
  • Karate
  • Landloop
  • Jukskei

Skaaknuus van HS Strand

Michelle Olivier het aan die SAJCC (South Africa African Junior Chess Championship) deelgeneem as...

Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
  • Horse Riding
  • Shooting
  • Drama & Music
  • Cheerleaders
  • Cheerleaders
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found
Sorry, No Posts Found

Categories

Gedagte Van Die Week

Die Heilige Gees en gebed

Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie.

Galasiërs 5:16

Dikwels voel ons gefrustreerd met ons gebedslewe. Ons sug saam met Paulus: “Ek wil die goeie doen, maar al wat ek doen is die slegte.” (Rom. 7:21). Om die satan se versoekings en dwalende gedagtes in ons gebedstyd te oorwin is nie maklik nie. Dit vereis ‘n sterk wil en streng dissipline. Jesus het gesê dat ons nie sonder Hom sukses sal behaal nie. Met God se hulp is ons egter tot alle dinge in staat (Fil.4:13). Die Gees staan ons ook in ons swakheid by. Hy pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie (Rom. 8:26). Stel jou oop vir die invloed van die Heilige Gees. Dan sal jou gebedslewe radikaal verander. Here, laat ek steeds in liefde bid, getuig en dien. Leer my om volgens die leiding van U Gees te handel. Amen Geneem uit ‘Genade vir elke oomblik’. - Solly Ozrovech